Hernieubare eletrisiteit ’n groot uitdaging vir Eskom se transmissienetwerk

1 day ago 61
Isabel Fick, hoof stelselooperateur by Eskom, bespreek waarom hernieubare energie 'n uitdaging vir Suid-Afrika sal wees, onder andere as gevolg van die variabiliteit van hernieubare bronne.